Skuur, skuur verby
“Hierdie voertuig, GRN 33984, het by vele voertuie met aankomende verkeer teen die sperstreep verbygeskuur. Dit was angswekkend om te aanskou. Wat kan mens doen om so 'n bestuurder van die pad af te hou?” Ontvang op WhatsApp op 15 Mei 2020.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie