‘Skreiende’ ongelykhede in dienste vir kinders

Meer as ’n derde van kinders wat van MIV-positiewe ma’s gebore word, word nie getoets nie.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtByna die helfte (46%) van die wêreld se kinders wat met MIV saamleef, was verlede jaar nie op behandeling nie. In dieselfde jaar is 150 000 kinders met die siek
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer