Skoolboeke spoel by see uit
Die vloedwater van die Swakoprivier het ?n hoop halfgebrande papiere van ?n leerder van lank gelede aan die see kom gee.
Van die kennis wat op die skoolbanke ingedril is, het nie die see gehaal nie en in die riete van die oewer beland. Die opruimingswerk is deur die eienaar van Tiger reef, mnr. Quinton Liebenberg, self gedoen.
Die betrokke skolier se naam het duidelik op van die papiere gestaan, maar hy is lankal uit die skool en nou ?n student aan ?n universiteit in Suid-Afrika.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie