Skolerugbyfinale: Dag 1 se uitslae
Windhoek Gimnasium het reeds twee titels in die sakkie nadat hul spanne laerskole se Steers-liga vir onder 11-spanne asook die Momentum onder 19 D-liga gewen het.
Twee Rehoboth-spanne van onderskeidelik JTL Beukes en Laerskool Rehoboth deel die onder 12-beker.
Volg weer die regstreekste aksie môreoggend vanaf 08:00 op Namibia Media Holdings se Facebook-bladsye.
Vandag se spelers van die wedstryd was:
Onder 12: Enzo van Rensburg, JTL Beukes
Onder 11 A: Waldré Kotze, Windhoek Gimnasium
Onder 13 A: Denver Beukes, Orban
Onder 19 D: Ruan Hechter, Windhoek Gimnasium
Onder 15 B: Niel Holtzhausen, Moria Privaat Skool

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie