Skole: Plan fokus op sleutelvaardighede
Skole: Plan fokus op sleutelvaardighede

Skole: Plan fokus op sleutelvaardighede

Hersiende bevorderingsvereistes vir graad 1 tot 9 van 2020 geld vanjaar steeds.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur se veerkragtigheidsplan vervang nie die basiese onderwys­leerplan nie.

Die plan het ten doel om die tekortkominge in uitkomste in onderrig en leer tydens verlede jaar te bowe te kom.

Volgens die minister, me. Anna Nghipondoka, is die leerinhoud vir die junior primêre, senior primêre en junior sekondêre fases met 30% verminder om te vergoed vir die tyd wat verlede jaar verlore gegaan het.

Dié gerasionaliseerde inhoud en hersiende bevorderingsvereistes is deur die Nasionale Eksamens- en Evalueringsraad goedgekeur en deur die kabinet bekragtig.

Die gerasionaliseerde leerplanne is ontwikkel om onderwysers te help om op sleutelvaardighede te fokus om te keer dat leerlinge nog verder agter raak.

Volgens die minister sal die hersiende bevorderingsvereistes vir graad 1 tot 9 van 2020 vanjaar steeds geld.

As deel van die veerkragtigheidsplan word van skole vereis om 'n diagnostiese evaluering te doen om 'n skoolgebaseerde akademiese herstelplan met die hersiende leerplan as gids op te stel.

Volgens Nghipondoka is leerders se ondersteuning noodsaaklik in die herstel van akademiese verliese.

“Vir skole om die impak van Covid-19 te verlig, moet vormingsevaluering die grondslag van leerlinge se bevordering vorm,” het sy gesê.

Deel van die plan is die Geïntegreerde Skoolgesondheid- en Veiligheidsprogram (ISHP) wat water, sanitasie, higiëne en infrastruktuur insluit.

“Die plan is 'n holistiese benadering om te verseker onderrig gaan veilig en suksesvol in skole voort, maar ook om aan skole leiding te gee hoe om struikelblokke te takel en te oorkom.”

Met verwysing na die hersiende leerplan sê die minister die fokus is op sleutelkonsepte en vaardighede omdat nie alle leerlinge vanjaar die geleentheid gaan hê vir daaglikse kontakklasse nie.

Die diagnostiese evaluering help onderwysers om die vaardigheidsvlak en individuele behoeftes van leerlinge te bepaal.

Dit sal onderwysers help om ingrypings te ontwikkel wat gebaseer is op die behoeftes en geïdentifiseerde gapings. Die evaluering is gebaseer op werk wat waar van toepassing verlede jaar gedek moes wees.

STEUN 'VERPLIGTEND'

“Onderwysers het nie nodig om leerlinge vir die evaluering voor te berei nie, omdat hulle net getoets word op kennis en begrip wat hulle in die vorige graad verwerf het.”

Dele van die leerplan van vorige grade wat nie in 2020 gedek of bemeester is nie, moet as deel van die akademiese herstelplan versterk word deur spesiale graadgereedheidsprogramme tydens die eerste vyf tot agt weke van die skooljaar.

Volgens die minister het leerders in die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat (NSSC-O-vlak), veral graad 10, baie tyd verlede jaar verloor.

In die verband moet bykomende reëlings getref word om hulle vir vanjaar se NSSC-O-vlak-eksamens voor te berei. Eksamens en vormingsevaluerings (formative assessment) moet gebruik word vir graad 1- tot 9-leerlinge vir die vordering na die volgende graad.

Die Namibië Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone (graad 10 en 11) en Gevorderde Vlak (AS) gaan voort soos met die normale leerplan en evalueringsprosedures soos deur die leerplan voorgeskryf word.

Volgens Nghipondoka is die ondersteuning van leerlinge verpligtend by alle skole en fases. Dit sluit ekstra ondersteuning in wat leerlinge in staat stel om noodsaaklike vaardighede in vakke baas te raak.

Met verwysing na water, sanitasie en higiëne, infrastruktuur, sowel as die fisieke en geestelike welstand en veiligheid van leerlinge, beklemtoon die minister alle skole moet 'n funksionele ISHP hê om aan Covid-19-protokol te voldoen.

Standaardprosedures moet ook gehandhaaf word wanneer Covid-19-verwante kwessies opduik. Dit sluit in wat om te doen met vermoedelike of positiewe gevalle, kwarantyn en die sluiting van skole.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.34 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.64 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.63 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.15/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.61% | Zinc US$ 2 958.40/T UP 3.51% | Brent Crude Oil US$ 88.32/BBP DOWN -0.0072 | Platinum US$ 949.38/OZ UP +3.93% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.34 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.64 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.63 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.15/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.61% | Zinc US$ 2 958.40/T UP 3.51% | Brent Crude Oil US$ 88.32/BBP DOWN -0.0072 | Platinum US$ 949.38/OZ UP +3.93%