Skole: oop of toe?
ROSE SKRYF:
Kan nie verstaan die punt rondom die uitstel van die heropening van skole nie?
Die virus sal nie gou weg gaan nie, so hoekom dit uitstel ? Hoe wil die skole die kinders evalueer as hulle by die huise bly? Nie almal kan home schooling doen nie.
Ons almal moet net beter voorsorg tref, onsself beskerm en aangaan met die lewe!
Ons sal met Covid-19 moet saamlewe, of ons nou wil of nie. Maak die skole oop, asb.!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie