Skole: Daar ís vir handboeke begroot

Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het gereageer op berigte dat die onderwysbegroting nie vir handboeke voorsiening maak nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Meer as N$27 miljoen is in die onderwysbegrotingspos toegestaan vir die uitreiking, verkryging en verspreiding van graad 10-handboeke in die 2019-’20-boekjaar.
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer