Skok en verbasing oor VSA-verkiesing

Namibiese ontleders was, net soos die res van die wêreld, verbysterd oor die skokkende uitslag van die Amerikaanse presidentsverkiesing waarin die Republikeine se Donald Trump ‘n verrassende oorwinning behaal het.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Die politieke amateur en voormalige TV-werklikheidsprogram-ster, Donald Trump, het gister die wêreld se monde in verbasing laat oophang toe dit duidelik geword
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer