Skietklub lê weer aan
Denver Kisting - Mnr. Norman Tjombe, die regsverteenwoordiger van die Rehoboth-skietklub, het vanoggend (Vrydag) bevestig sake is terug na normaal.
Dít kom nadat die Namibiese weermag (NDF) sedert Maandag 'n hofbevel verontagsaam het om pad te gee van 'n perseel sowat 7 km buite Rehoboth, waar die klub al vir 14 jaar hul ding doen.
Lees Maandag die volledige berig in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie