Skakel weiding doeltreffend om in vleis
Dit is belangrik dat boere hul produksie per hektaar bepaal en weet wat hul boerderywins is, sê die Lewendehaweprodusente-organisasie (LPO). Daarom word hulle aangemoedig om deel te neem aan die AgriStat-program.
Elke lewendehaweprodusent moet weet hoe doeltreffend die weiding op sy/haar plaas omgeskakel word in vleis. Die hoofdoelwit wat almal moet nastreef is om die punt te bereik waar le
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie