‘Skadu van dood’ oor Kaokoland

Die streke Kunene, Erongo, Omusati en Oshana is kommerwekkend droog tydens die huidige reënseisoen, met ondernormale reën wat tot op hede voorgekom het.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – “Die skadu van die dood hang oor Kaokoland. Die jarelange droogte dreig om alle hoop te verdryf.” Só gesels Kunene vir Christus se ds. Erik van Zyl in sy j
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer