Skaaphond loop jakkalsdraai in woestyn
'n Geliefde hond van Windhoek moes die Namib-woestyn drie weke lank trotseer voor hy weer met sy eienaar herenig is.
Tanja BauseAs dit nie was vir sy vriendelikheid nie, het 'n geliefde skaaphond van Windhoek dalk nie drie weke in die woestyn oorleef nie. Mnr. John Kinahan, 'n Windhoekse argeol
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie