Skaapboere teen die grond

Dit is nou of nooit vir skaapboere, sê kleinveeboer en Swakara-voorsitter, Julene Meyer.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die Vleisraad van Namibië het ’n spesiale raadsvergadering vir 13 Junie belê om ’n voorlegging vir die vleisbedryf oor die voortslepende kleinveebemarking
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer