Sjebeen-eienaars, ministerie in gesprek
In reaksie op 'n versoekskrif vir die hersiening van sjebeens se besigheidsure, het die handelsministerie met dié sakegemeenskap vergader om bedryfsriglyne daar te stel om die verspreiding van Covid-19 by hierdie instellings hok te slaan.
Ester Kamati op Otjiwarongo – Die adjunk- uitvoerende direkteur van nywerheidsontwikkeling en handel, me. Ndiitah Nghipondoka-Robiati, was deel van 'n afvaardiging wat Maanda
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie