Sirië het te ver gegaan met aanval - Trump
Pres. Donald Trump van Amerika sê die regering van pres. Bashar al-Assad het te ver gegaan met die chemiese aanval op burgerlikes en sy houding teenoor Sirië en Assad het verander.
Pres. Donald Trump sê die chemiese aanval in Sirië waarin 70 mense dood is, waaronder 'n groot aantal kinders, “crosses many, many lines”, wat 'n verwysing is na sy voorgange
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie