Sinus pootjie Hekkie in nederlaag

Die Suid-Afrikaner moes sy WBA-titel afstaan.
Michael Green - Sinusprobleme het 'n groot rol in Hekkie Budler se onlangse nederlaag gespeel, sê Colin Nathan, dié bokser se afrigter.Budler het sy junior-vlieggewig­titel van
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer