Shoprite bederf gesondheidswerkers
Shoprite het koek en lemoene geskenk aan personeel van die Ongwediva Medipark in die Noorde van die land wat in die voorste linie teen die Covid-19-pandemie werk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie