Shifeta: Implementeer Parys-verdrag spoedig
Shifeta: Implementeer Parys-verdrag spoedig

Shifeta: Implementeer Parys-verdrag spoedig

Die Namibiese minister van die omgewing en toerisme het by die Klimaatberaad in Marokko gesê ontwikkelende lande is bekommerd oor die gaping in die doelwitte van ontwikkelende lande om kweekhuisgasse te verminder.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg



Namibië is een van die eerste lidlande wat die Parys-verdrag bekragtig het.

Daarom sê die minister van die ­omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta “die vroeë ­bekragtiging van die Parys-verdrag is ''n duidelike ­getuienis van hoe dringend die ­internasionale gemeenskap klimaatverandering ag”.

Dit was deel van sy toespraak by die 22ste Konferensie van Partye (COP22) van die Verenigde Nasies (VN) se Raamwerkkonvensie oor ­Klimaatverandering (UNFCCC) in Marrakesj, Marokko.

“As ons in wetenskap glo, moet ons almal bekommerd wees.

“Klimaatverandering is ''n realiteit en almal op die planeet ly ­daaronder.

“Tyd is nie meer aan ons kant om ­klimaatverandering aan te durf nie.”

Hy het ''n beroep op lidlande gedoen om die Marrakesj-COP ''n sukses te maak: “Dit is nou ons ­verantwoordelikheid, maar tyd is nie aan ons kant nie.”

Shifeta het gesê ­ontwikkelende lande is baie bekommerd oor die gaping in die doelwitte van ­ontwikkelende lande om ­kweekhuisgasse te ­verminder.

“Ons (ontwikkelende) lande dra die ekonomiese en maatskaplike koste wat deur gereelde klimaatverwante rampe soos droogtes en vloede ­veroorsaak word.

“Ons betaal duur vir die gevolge van ''n probleem wat ons nie veroorsaak het nie,” het die minister gesê.

Voorts meen Shifeta dat ­ontwikkelende lande se pogings om by klimaatverandering aan te pas, beperk word deur maniere van ­implementering, veral geldelike bronne.

“Om by die impak van klimaatverandering aan te pas, is duur wat ''n swaar las op ''n nasionale begroting plaas. Die verliese en skade aan ons infrastruktuur weens vloede, vee- en gewasverliese verhoog dié geldlas nog meer,” het Shifeta gesê.



GROEN KLIMAATFONDS

Hy meen dié situasie vereis die volle kapitalisering van die Groen Klimaatfonds (GCF). Maar hy is bekommerd oor die trae proses van lande se moont­likheide om toegang tot geskikte finansiering by die Groen Klimaatfonds te kry om by klimaatverandering aan te pas.

Shifeta sê Namibië het planne ingestel vir grootskaalse beleggings in herwinbare energie.

“As ontwikkelende lande doen ons baie om aanpassing- en mitigasie-aktwiteite op ons eie koste te implementeer.

“Namibië het ''n ambisieuse nasionale bepaalde bydrae (NDC) by die UNFCCC ingehandig wat die land se agenda vir nasionale klimaatverandering uiteensit,” het Shifeta gesê.

Hy sê Namibië se NDC verbind die land om kweekhuisgasse in sektore soos landbou, energie, nywerheidsprosesse en afvalbestuur teen 2030 met 90% te verminder.

“Ons sien met groot afwagting uit na die beloofde U$100 miljard vir klimaatveradering,” het die minister gesê en bygevoeg dat ontwikkelende lande ''n groot rol in die vestiging van die Groen Klimaatfonds gespeel het.

“Daar is egter omslagtige ­prosedures en ''n gebrek aan inligting.

“Hierdie fonds moet sy sigbaarheid verhoog deur uitgebreide uitreik-inisiatiewe.

“Die Groen Klimaatfonds moet ''n sterk teenwoordigheid in verskeie streke van die VN hê deur streekkantore te vestig.”

Shifeta het ''n beroep op die raad van die Groen Klimaatfonds gedoen om dié idee so gou as prakties moontlik te bekragtig.

“As politieke leiers moet ons as burgers van die planeet verenig met ''n gedeelde visie om klimaatverandering te beveg en ons planeet van verdere aardverwarming te red,” het die minster afgesluit

COP22 wat vandag in Marrakesj eindig, staan bekend as die COP vir Afrika en die Afrika Aksie-beraad.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%