Sewedae-oorsig: Nuwe gevalle van Covid-19 hoogste in 35 dae

03 April 2021 | Gesondheid
Reeds voor die Paasnaweek het gemiddelde nuwe gevalle van Covid-19 in Namibië terug tot 200 per dag geklim.
‘n Afname in toetse oor die langnaweek kan die syfer kunsmatig verlaag.
Die huidige daaglikse gemiddeld is 16% meer as die 173 gevalle per dag verlede Donderdag.
Weens toenames in Otjozondjupa maak die vier distrikte in die streek nou 20% van alle nuwe gevalle uit.
Uitbrekings in Rehoboth en Mariental dryf die toename in die Hardapstreek, wat 15% van nuwe gevalle verteenwoordig.
In Maart is 95 sterftes aan Covid-19 toegeskryf teen ‘n gemiddeld van 3 per dag. Twee sterftes is dusver in April aangeteken.


INENTINGS
Totaal 2 094
Khomas 1 568
Erongo 526


GEVALLE PER DISTRIK
Ons kaart wys die distrikte wat gemiddeld 5 of meer gevalle per dag aanteken, afnames of toenames in die distrikte en die daaglikse gemiddeld ‘n week te vore op 25 Maart 2021.
Distrikte nie op die kaart nie met huidige en vorige daaglikse gemiddeldes:


Katima Mulilo 3 (3)
Lüderitz 3 (4)
Omaruru 3 (6)
Outjo 3 (2)


Eenhana 2 (5)
Engela 2 (1)
Gobabis 2 (3)
Karasburg 2 (1)
Nyangana 2 (1)
Onandjokwe 2 (3)
Usakos 2 (0,4)


Nankudu 1 (1)
Okahao 1 (1)
Okongo 1 (2)
Outapi 1 (1)
Tsandi 1 (1)


Andara 0,4 (0,3)
Omuthiya 0,3 (2)
Oshikuku 0,3 (1)
Khorixas 0,1 (0,1)


Aranos 0 (0)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)


TOETSE
25-31 Maart 2021: 10 996 (gemiddeld 1 571/dag)
Hertoetse: 39
18-24 Maart 2021: 10 668 (gemiddeld 1 524/dag)
Hertoetse: 50


GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle sewe dae tot 31 Maart: 39 (gemiddeld 6/dag)
Vorige sewedaesiklus: 51 (7/dag)
Verspreiding van nuwe gevalle: Khomas 11, Kavango-Oos 7, Erongo 6, Oshikoto 5, Oshana 4, Hardap 2, Kavango-Wes 1, Ohangwena 1, Otjozondjupa 1, Zambezi 1


KWARANTYN
In amptelike kwarantyngeriewe per streek op 31 Maart 2021:
Oshikoto 842, //Kharas 188, Kunene 157, Omaheke 96, Erongo 73, Zambezi 45, Otjozondjupa 23, Hardap 13, Kavango 6, Omusati 5, Ohangwena 2, Khomas 0, Oshana 0


AKTIEWE GEVALLE PER STREEK, 1 APRIL 2021
Erongo 156
Hardap 238
Kavango-Oos 88
Kavango-Wes 10
//Kharas 102
Khomas 552
Kunene 216
Ohangwena 66
Omaheke 16
Omusati 23
Oshana 100
Oshikoto 110
Otjozondjupa 223
Zambezi 19

Soortgelyk

 

Skoolhoof van Swakop sterf aan Covid-19

9 ure gelede | Mense

Ronelle Rademeyer – Huldeblyke het gister uit onderwys- en ander kringe ingestroom nadat die skoolhoof van Pro-Ed Akademie se hoër­skool op Swakopmund, mnr. Henry McCarthy,...

ReconAfrica voor hof gedaag

9 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer – Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica) het sonder konsultasie of vooraf kennisgewing die natuurlike woud en landerye wat wettiglik deur 'n familie by Mbambi...

Weer vir 10 Mei 2021

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en warm...

Nog NBC-werkers keer terug

9 ure gelede | Arbeid

Hoewel die NBC-staking landswyd voortduur, het 74 werknemers intussen teruggekeer werk toe en is die Engelse radiodiens, National FM, weer terug op die lug. Die...

Noodkreet teen misdaadvlaag

9 ure gelede | Misdaad

Tunohole Mungoba op Oshakati – Die Oshakati-stadsraad het Donderdag 'n openbare vergade­ring in Okandjengeni-Suid op dié dorp gehou waar verskeie veiligheidskwessies geopper en klagtes teen...

Dwelms van amper N$2 miljoen gekonfiskeer

9 ure gelede | Misdaad

Volgens die Namibiese polisie is in April meer mense in besit van dwelms in hegtenis geneem as gedurende Maart. In Maart is 106 mense in...

Nuwe lewe in onooglike kraghuis geblaas

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Claudia Reiter – Die kunstenaars Kat en Lens het die mure van 'n transformator-substasie in Conrad Ruststraat in Klein Windhoek geverf en verfraai. “Ons ry...

Geen partytjie vir Nujoma

9 ure gelede | Gemeenskap

Die kantoor van die stigterspresident Sam Nujoma het aangekondig hy gaan nie op 12 Mei sy 92ste verjaardag met 'n openbare byeenkoms vier nie. Dié...

Betaaldag hier vir Air Namibia se personeel

9 ure gelede | Vervoer

Ogone Tlhage – Die minister van openbare ondernemings (SOE's), mnr. Leon Jooste, het bevestig die regering het 'n gedeelte betaal van die N$278 miljoen wat...