Sewedae-oorsig: Hernude toename van Covid-19 in die dele van die land
Teen Vrydag het Namibië gemiddeld 168 nuwe gevalle van Covid-19 per dag aangeteken; effens meer as die daaglikse gemiddeld van 164 ‘n week voor dit.
Dusver is 58 sterftes vandeesmaand aan die virus toegeskryf teen ‘n daaglikse gemiddeld van drie per dag. Dit is ietwat meer as die 77 sterftes in Februarie (gemiddeld 2,75 per dag).
Van die sterfgevalle is 33 mans (57%) en 25 vroue (43%) terwyl minstens 72% ook ander siektetoestande onder lede gehad het.
Ons kaart wys die distrikte wat gemiddeld vyf of meer gevalle per dag aanteken, afnames of toenames in die distrikte en die daaglikse gemiddeld ‘n week te vore op 12 Maart 2021.
Distrikte nie op die kaart nie met huidige en vorige daaglikse gemiddeldes:
Eenhana 4 (8)
Keetmanshoop 4 (6)
Okahandja 4 (6)
Katima Mulilo 3 (7)
Onandjokwe 3 (4)
Engela 2 (1)
Khorixas 2 (1)
Nyangana 2 (3)
Okakarara 2 (2)
Nankudu 1 (1)
Okongo 1 (3)
Omuthiya 1 (3)
Outjo 1 (1)
Usakos 1 (1)
Andara 0,4 (0)
Karasburg 0,4 (0,4)
Oshikuku 0,4 (0,4)
Outapi 0,4 (1)
Okahao 0,3 (0)
Aranos 0 (0)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)
TOETSE
12-18 Maart 2021: 9 755 (gemiddeld 1 394/dag)
Hertoetse: 63
5-11 Maart 2021: 10 115 (gemiddeld 1 445/dag)
Hertoetse: 61
GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle afgelope sewe dae: 45 (gemiddeld 6/dag)
Vorige sewedaesiklus: 58 (8/dag)
KWARANTYN
In amptelike kwarantyngeriewe per streek op 18 Maart 2021:
Oshikoto 769, Kunene 408, //Kharas 365 (deel van groep reeds 45 dae), Omaheke 189, Kavango 54, Zambezi 42, Erongo 30, Otjozondjupa 15 (vir 10 dae), Khomas 9, Hardap 7, Omusati 2 (10 dae), Ohangwena 0, Oshana 0
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK 19 MAART 2021
Erongo 274
Hardap 105
Kavango-Oos 271
Kavango-Wes 12
//Kharas 94
Khomas 362
Kunene 61
Ohangwena 46
Omaheke 75
Omusati 112
Oshana 303
Oshikoto 184
Otjozondjupa 197
Zambezi 324

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie