Sewe sterf in ongelukke
’n Vierjarige meisie het volgens die polisie in die Etunda-waterkanaal in die Ruacana-kiesafdeling verdrink.
Tanja Bause – Vier mense is Saterdag op slag in ’n kop-aan-kop-botsing dood. Die ongeluk het omstreeks 20:45 op die hoofpad tussen Ongwediva en Ondangwa plaasgevind. Die een vo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie