Sewe dae kwarantyn vir toeriste geskrap
Sewe dae kwarantyn vir toeriste geskrap

Sewe dae kwarantyn vir toeriste geskrap

Die strengste Covid-19-regulasies, soos die sewe dae kwarantyn vir internasionale toeriste, is verslap.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Sedert die aankondiging van die implementering van die toerismeherlewingsplan-protokol en heropening van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) op 1 September, is geen besprekings deur toeriste gemaak nie en die land het weens kansellasies N$115,7 miljoen verloor.

Die aankondiging is gister deur die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, gemaak wat gelei het tot nuwe aanpassings in die protokol van die toerismeherlewingsplan om meer toeriste te lok.

“Dit het ’n direkte negatiewe impak op die kontantvloei van besighede wat gelei het tot verdere salarisbesnoeiings en/of afdankings. Dit het ons gedwing om ons benadering te heroorweeg,” het Shifeta gesê.

Daarom moes streng Covid-19-regulasies vir internasionale toeriste soos onder meer die sewe dae kwarantyn geskrap word, waaroor die toerismebedryf verheug is.

“Die toerismesektor is hoogs mededingend en Namibië moet teen ander lande wêreldwyd meeding om toeriste te lok.”

Shifeta het erken die feit dat ander lande in die streek hul grense met minder beperkinge oopgemaak het, het Namibië benadeel.

“Daar is steeds besprekings in die stelsel, maar toeriste hoop op meer aanloklike protokol en maatreëls.

“Om ’n balans te vind tussen menselewens te red en die lewensbestaan van mense te red, moes die protokol verander word,” het Shifeta gesê.

GEEN 7 DAE IN KWARANTYN

Protokol wat verander het, behels onder meer: As toeriste op HKIA land, mag hulle verder reis na ’n voorafbespreekte bestemming en deelneem aan beplande toerisme-aktiwiteite by die akkommodasieplek vir die aantal dae wat die toeris daar bly.

Shifeta sê indien die toeris minder as vyf dae by die voorafbespreekte plek wil bly, mag die toeris na die volgende bestemming reis.

“Toeriste moet wel beskikbaar wees waar hulle hulself ook al bevind om ’n weefselmonster vir ’n Covid-19-toets te verskaf.”

Volgens Shifeta moet die toeriste ook bereikbaar wees om die resultaat van die toets op dag 7 te ontvang.

“Indien die uitslag negatief is, is die toeris vrygestel van enige toesig. As die toets positief is, sal die toeris na ’n isolasiefasiliteit geïdentifiseer deur die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste geneem word en op hul eie koste en volgens die nasionale riglyne vir gevallebestuur behandel word,” het Shifeta bevestig.

Hy het ook bevestig dat die HKIA slaggereed is en dat bilaterale lugvaartveiligheidsooreenkomste onderneem is.

“Ons het positiewe reaksie van groot lugrederye ontvang, soos Ethiopian Airlines wat vlugte Vrydag hervat, asook die Lufthansa-groep wat op 20 September land.”

Volgens die minister beplan Air Namibia ook om sy internasionale vlugte te hervat.

Die voorsitter van die Toer- en Safarivereniging (Tasa), me. Nathaly Ahrens, en die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN), me. Gitta Paetzold, meen die nuwe reëls is ’n groot stap vorentoe vir toerisme.

“Ons is baie opgewonde en bedank ons minister en al die rolspelers wat so hard daaraan gewerk het om hierdie te bewerkstellig op só ’n manier dat ons Namibiërs se gesondheid ook beskerm word,” het Ahrens gesê.

“Vir die toeriste beteken dit die vryheid wat hulle soek om te toer, tesame met die versekering dat daar ’n gesondheidsdiens is wat in hul belang optree en toetse uitvoer,” het Paetzold gesê.

“Dit is ’n bewys dat spanwerk en voortdurende gesprekke met die ministerie en die taakspan vrugte afwerp. Ons is baie dankbaar dat ons regering vir ons ’n oop deur gehou en na ons belange geluister het en bereid is om aan te pas in die belang van ons land en sy mense,” het sy bygevoeg.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 295.56/OZ DOWN -0.0121 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.004 | Zinc US$ 2 918.50/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 83.92/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 954.56/OZ DOWN -0.001 Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.92 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.51 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.94 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.51 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76046.88 Down -0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1692.54 Up +0.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 295.56/OZ DOWN -0.0121 | Copper US$ 4.51/lb DOWN -0.004 | Zinc US$ 2 918.50/T UP 0.23% | Brent Crude Oil US$ 83.92/BBP DOWN -0.0043 | Platinum US$ 954.56/OZ DOWN -0.001