Sewe beseer in tronkgeveg
Twee gevangenes en vyf tronkbewaardes is tydens 'n geveg by Hardap korrektiewe dienste beseer.
Kristien Kruger – Vyf tronkbewaarders en twee gevangenes is beseer toe 'n geveg in Hardap se gevangenis uitgebreek het.Die voorval het, volgens die Namibiese korrektiewe dienste
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie