Seun slaan glo tweejarige meisie dood
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag was kinders weer eens die slagoffers van misdaad.
Tanja Bause – ’n Vyfjarige seun het glo Vrydag om 14:00 ’n tweejarige meisie doodgeslaan. Amupolo Regina Pena het gesterf nadat sy met takke van ’n mopanieboom aangerand is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie