Seun slaan glo pa met panga dood
Die afgelope naweek se misdaad sluit in 'n grumoord op 'n man in die Oshuulula- informele nedersetting en 'n gewelddadige rooftog op 'n man en vrou in Brakwater-Suid.
'n Seun het Saterdagaand glo sy biologiese pa (62) in die informele nedersetting Oshuulula met 'n panga doodgeslaan.Die 22-jarige man het volgens die Namibiese polisie se misdaadve
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie