Seun (5) met kanker se gesin vra hulp

Die familie van Zu-André Labuschagne wat onlangs met akute leukemie gediagnoseer is, het die gemeenskap versoek om met sy stygende behandelingskoste te help.
Ester Kamati
Ester KamatiDie Labuschagne-gesin op Otjiwarongo het onlangs die ontstellende nuus ontvang dat die vyfjarige Zu-Andre kanker het. Die diagnose het gevolg nadat bloed vroeg in Sept
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer