Ses sterftes, 482 nuwe gevalle
Die Covid-19-verwante sterftes styg met ses - twee elk in onderskeidelik Windhoek en Gobabis en een elk in onderskeidelik Rehoboth en Swakopmund - tot 824. Vandag is 482 nuwe gevalle aangemeld waarvan 52 leerlinge, 13 onderwysers, 12 studente en 20 gesondheidswerkers is. Die aktiewe gevalle staan tans op 3 863 waarvan 269 in die hospitaal en 42 in die ICU is. Tot op hede het 50 443 (91%) gevalle herstel en is 67 706 is teen Covid-19 ingeënt.
Tans is 2 003 mense in kwarantyn en 2 966 kontakte word gemonitor.
Tans is 2 003 mense in kwarantyn en 2 966 kontakte word gemonitor.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie