Ses sterftes, 138 nuwe gevalle
Die Covid-19-verwante sterftes vir Namibië staan nou op 483 nadat nog ses aangemeld is - twee in Rundu, drie in Windhoek en een in Keetmanshoop. Vandag is 138 nuwe gevalle aangemeld waarvan 29 leerlinge, vier gesondheidswerkers en drie studente is.
Die aktiewe gevalle staan op 2 087 waarvan 173 in die hospitaal en 23 in ICU is. Nog 163 mense het herstel wat die totaal 39 105 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Tans is 1 730 in kwarantyn.
Die aktiewe gevalle staan op 2 087 waarvan 173 in die hospitaal en 23 in ICU is. Nog 163 mense het herstel wat die totaal 39 105 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Tans is 1 730 in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie