Ses mans vas oor ‘hoogverraad’

Die verdagtes sal na verwagting vandag in die landdroshof op Katima Mulilo verskyn in verband met beweerde hoogverraad.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die nasionale polisiehoof, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, wou nie gister uitwei oor wat presies tot die inhegtenisneming van ses vermeende afstigters gelei het ni
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer