Ses leeus in drie weke afgemaai
Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan alle voorvalle waarin leeus noord van Etosha doodgeskiet is, ondersoek.
Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme het 'n ondersoek van stapel gestuur nadat die bekende sakeman van die Noorde, mnr. David Kambwa, drie leeus noord
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie