Ses damme voller as 100%

Nasionale damme se gemid­delde stand oraloor die land is nou 88,4%, met die Nautedam wat op 103,4% tans die land se volste is.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Terwyl altesaam sowat ses Namibiese damme tans 100% of meer water bevat, oorstroom die Zambezirivier sy walle, met water wat in die oostelike Zambezi-vloedvlakt
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer