Ses Covid-19-entstowwe van registrasie vrygestel

Die Suid-Afrikaanse variant van die Covid-19-virus is in 16 uit 81 weefselmonsters in tien streke van Namibië gevind.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Vyf van die ses Covid-19-entstowwe wat deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste vrygeskeld is van registrasie by die Namibiese Medisyne Behe ...