Ses bystandwerkers in SAR doodgeskiet

Die Sentraal-Afrikaanse Republiek is nou een van die gevaarlikste lande vir humanitêre werkers.
Estelle de Bruyn
Ongeïdentifiseerde aanvallers het ‘n werknemer van Unicef en vyf ander opvoedkundige werkers in ‘n aanval in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) vermoor, het die Verenigde
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer