Sentrum bied jeug 'n kans
BESONDERE geleenthede word vir die jeug van Usakos geskep met die koms van ‘n meerdoelige jeugopleidingsentrum. Die amptelike opening is deur die Minister van Jeug, Nasionale Diens, Sport en Kultuur, mnr. John Mutorwa, waargeneem. Die openingsplegtigheid was nie net ‘n byeenkoms met sprekers nie, maar jeug- en kultuurgroepe het opgetree.
Ook op parade was ‘n drilpeloton van die Vloot en die Namibiese Polisieorkes. Dit was ook die amptelike wegspring van ‘n baksteenprojek deur die jeug van Usakos.
Ook op parade was ‘n drilpeloton van die Vloot en die Namibiese Polisieorkes. Dit was ook die amptelike wegspring van ‘n baksteenprojek deur die jeug van Usakos.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie