Semifinaliste in premierliga bepaal

Kudus van Walvisbaai se kanse is die naweek kortgeknip.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Kudus se aanspraak om die semifinaal van die Namibië Rugby-unie (NRU) se premierliga te haal, is Saterdag beëindig toe Trustco United hom met 43-40 geklop het.Re
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer