Selfs die jeug is bekommerd oor 'hubbly'-pype
Die gebruik van die hookah-pyp (hubbly bubbly-pyp) onder jongmense wek ernstige kommer onder oud én jonk. Republikein het met jongmense van verskillende Afrikalande hieroor gesels.
Telwin !Owoseb - Namibië“Hoekom is dit in die eerste plek ingevoer en aanvaar? Dit moes nie ingebring gewees het nie. Dit vernietig die jeug en dit is 'n geloof van die Ooster
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie