Selfoon bewysstuk in sekssaak

'n Voormalige opsigter by 'n skool het glo pornografiese video's aan seuns gewys voor hy hulle verkrag het.
Fred Goeieman
Fred Goeieman – ‘n Samsung Galaxy-selfoon is as bewysstuk ingedien in die saak van ‘n voormalige opsigter wat van die verkragting van 10 skoolseuns aan die Laerskool Karundu
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer