Selfmoordaanvalle eis 25 lewens in Sentraal-Bagdad

Irak
Minstens 25 mense is gister dood en 63 gewond in twee selfmoordbomaanvalle in Sentraal-Bagdad, het Irak se ministerie van gesondheid op sy Facebook-blad aangekondig.Die ministerie
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer