Sekuriteitswag skuldig aan dubbele moord
Sekuriteitswag skuldig aan dubbele moord

Sekuriteitswag skuldig aan dubbele moord

Jacqueline Louw
Regter Nate Ndauendapo het vanoggend die 34-jarige Jonas Shinana skuldig bevind aan twee moordklagte. Shinana het sy twee kinders, Matheus Shinana (6) en Emilia Naatye Shinane (4), se kele gedurende die nag van 23 tot 24 Desember 2009 afgesny.

Kommentaar

Republikein 2026-01-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer