Sekere grensposte tussen Namibiu00eb en SA gesluit
Sekere grensposte tussen Namibiu00eb en SA gesluit

Sekere grensposte tussen Namibië en SA gesluit

Suid-Afrika se pres. Cyril Ramaphosa het met die Covid-19-pandemie in die buurland aangekondig sekere grensposte tussen Suid-Afrika en Namibië sal gesluit word.

Dit sluit in:

• Alexanderbaai by Oranjemund;

• Sendelingsdrif op die pad na Rosh Pinah;

• Onseepkans by Velloorsdrif op die pad na Karasburg; en

• Rietfontein by Klein Menasse op die pad na Aroab.

Die oop grensposte is:

• Vioolsdrif by Noordoewer op die B1/N7-roete van Kaapstad af;

• Nakop by Ariamsvlei op die B3/N10-roete van Upington af; en

• Mata-Mata in die Kgalagadi-Oorgrenspark.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer