Seevoëlvrektes daal met tot 98%
Eenvoudige, kleurvolle vislyne het gehelp dat net sowat 215 voëls in 2018 gevang is, vergeleke met tot 30 000 'n dekade gelede.
Elvira HattinghDie verpligte gebruik van afskrikmiddels vir seevoëls op Namibiese vissersbote het vrektes onder seevoëls, veral bedreigde albatrosse, met tot 98% verminder. Volge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie