Seaflower: Fishcor skuld ons N$255 miljoen
Die hoofaandeelhouer in die maasbankerverwerkingsaanleg op Walvisbaai hou vol sy N$790 miljoen-belegging word nie eerbiedig nie.
Ronelle Rademeyer – Die kontrak tussen Seaflower Pelagic Processing (SPP) en die National Fishing Corporation of Namibia (Fishcor) vir ’n jaarlikse maasbankerkwota van 50 000 t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie