SASSCAL: 'n Eenstop-weerdiens vir Suider-Afrika

SASSCAL se gratis weervoorspelling-app samel weerdata in nagenoeg reële tyd van outomatiese weerstasies af in.
Elvira Hattingh
Die Wetenskaplike Diens­sentrum vir Klimaatsverandering en Aanpasbare Grondbestuur in Suider-­Afrika (SASSCAL) het nou 'n gratis reënvoorspelling-toep op sy webwerf. Belangstell
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer