San's Fashions vier 31ste bestaansjaar
NFCPT open winkel op Mariental
Rosa Kiddo, ’n inwoner van Koës, staan in haar tuin wat sy met mense se weggooigoed versier. Sy tel ou skoene en blikbekers op die dorp se ashope op om haar tuin mooi te maak. Dit lyk veral treffend ná die winter se droogte. “Dit is maar net vir die mooiheid en om my hande besig te hou,” se sy.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie