S&P verwag swak groei vir Afrika suid van die Sahara
Die internasionale kredietgraderingsagentskap S&P verwag ekonomiese toestande vir lande in Afrika suid van die Sahara gaan in 2017 moeilik bly.
In sy Sub-Saharan Africa Sovereign Rating Trends 2017-verslag van die kredietgraderingsagentskap, Standard & Poor's (S&P) word gesê hy gradeer tans 17 lande vergeleke met 12 in 20
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie