San-spoorsnyers in buiteland

Drie mans van Tsumkwe wat in 2013 onder meer ou argeologiese teorieë omver gegooi het, gaan weer Namibië se naam op wêreldvlak hoog hou.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Drie internasionaal-bekende San-spoorsnyers van Tsumkwe gaan vanaf môre tot 13 Mei aan 'n internasionale konferensie oor pre­historiese menslike voets­pore
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer