San-ouers kwaad vir onderwysers
Ouers wat keelvol is omdat hul kinders glo 'n geruime tyd reeds by 'n skool in die Omahekestreek geslaan word, het aan 'n protesoptog deelgeneem.
Maria EisebSan-ouers en -inwoners van Drimiopsis in die Omahekestreek is ontevrede oor hoe onderwysers San-leerlinge by Primêre Skool Drimiopsis behandel.Hulle het Donderdag
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie