San-gemeenskap op Drimiopsis betoog

'n Tekort aan sanitasie en polisiëring, sjebeens wat toeneem en ander maatskaplike euwels verg optrede.
'n Groep San-vroue en -meisies van Drimiopsis onder die leierskap van die Women's Leadership Centre in die Omahekestreek het verlede week 'n vreedsame optog gehou waartydens hulle
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer