Sal jy só vir 20 uur kan vlieg?

Qantas het al ’n geruime tyd sy oog op nuwe langafstandvlugte om internasionale reise winsgewender te maak.
Bloomberg en William Horne – ’n Plekkie om te gaan staan en water te drink – dit is weens gewigsbeperkings al wat oorbly van die Australiese lugdiens Qantas se beoogde geriew
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer