Sakpas idees vir Kersfees

In platsak ekonomiese tye kan jy met ‘n bietjie kreatiwiteit en ‘n slim plan steeds Kersgeskenke gee – en boonop is dit groot pret.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - As jou begroting vanjaar nie veel vir Kersgeskenke toelaat nie en jy ‘n kreatiewe siel is, kan jy dalk handgemaakte soutdeegitems oorweeg. As ‘n ma van ‘n p
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer